Card-making
Books
Met beste wense
by Ronell Ryan
Price: ± R120.00
Photographs

Om jou eie kaartjies te maak, is relatief goedkoop, geskik vir enige ouderdom en kan so eenvoudig of ingewikkeld wees as wat jy verkies. Jy kan boonop bykans enigiets gebruik om unieke, besonderse kaartjies te maak. Hierdie boek met sy pragfoto’s vertel jou alles hieroor en sluit die volgende in:
• Algemene tegnieke en materiaal • Stap-vir-stap-aanwysings vir meer as 50 oorspronklike kaartjies • Kleurfoto’s van elke projek • Voorstelle vir variasies en alternatiewe • Patrone en ’n magdom praktiese wenke
